Genesis 47:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer ek sterf, moet jy my uit Egipte wegvat en in die graf van my voorvaders gaan begrawe.”Toe antwoord Josef: “Ek sal doen wat Pa vra.”

Genesis 47

Genesis 47:21-31