Genesis 47:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het net nie die priesters se grond gekoop nie, want hulle het 'n vaste inkomste van die farao gekry en hiervan het hulle geleef. Daarom het hulle nie hulle grond verkoop nie.

Genesis 47

Genesis 47:13-23