Genesis 47:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe bring hulle hulle vee vir Josef, en hy gee vir hulle kos in ruil vir perde en kleinvee en beeste en donkies. Daardie jaar het hy hulle van kos voorsien in ruil vir al hulle vee.

Genesis 47

Genesis 47:11-18