Genesis 47:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar toe die geld in Egipte en in Kanaän opraak, het al die Egiptenaars vir Josef kom sê: “U moet vir ons kos laat kry. Waarom moet ons hier voor u doodgaan net omdat ons nie geld het nie?”

Genesis 47

Genesis 47:7-22