Genesis 47:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar was nêrens meer kos in die land nie, want die hongersnood was swaar. Al die mense van Egipte en Kanaän het daaronder gely.

Genesis 47

Genesis 47:4-16