Genesis 46:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het hulle vee saamgevat en ook die ander besittings wat hulle in Kanaän bymekaargemaak het. So is Jakob en sy hele nageslag weg Egipte toe:

Genesis 46

Genesis 46:2-12