Genesis 46:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is die seuns wat Bilha vir Jakob in die wêreld gebring het. Laban het haar vir sy dogter Ragel gegee. Hulle almal saam was sewe.

Genesis 46

Genesis 46:23-26