Genesis 46:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

In Egipte is daar twee seuns vir Josef gebore. Asenat, dogter van Poti-Fera priester van On, het hulle vir hom in die wêreld gebring. Hulle was Manasse en Efraim.

Genesis 46

Genesis 46:19-29