Genesis 46:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is die seuns wat Silpa vir Jakob in die wêreld gebring het. Laban het haar vir sy dogter Lea gegee. Hulle almal saam was sestien.

Genesis 46

Genesis 46:11-21