Genesis 45:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

So het Josef sy broers teruggestuur, en by hulle vertrek het hy vir hulle gesê: “Moenie langs die pad bang word en begin twyfel nie.”

Genesis 45

Genesis 45:21-28