Genesis 45:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Kry julle vader en julle gesinne en kom hier na my toe. Ek sal julle die beste deel van Egipte gee en julle sal die room van die land geniet.

Genesis 45

Genesis 45:14-21