Genesis 44:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die geld wat ons die vorige keer in ons graansakke ontdek het, het ons uit Kanaän uit vir u teruggebring. Waarom sou ons dan goud of silwer uit die huis van u hoof steel?

Genesis 44

Genesis 44:4-18