Genesis 44:32 Afrikaans 1983 (AFR83)

Juda het verder gesê: “Ek het vir my pa gewaarborg dat die seun sal terugkom. Ek het belowe ek sal vir altyd by my pa in die skuld wees as ek die seun nie terugbring nie.

Genesis 44

Genesis 44:27-34