Genesis 44:29 Afrikaans 1983 (AFR83)

As julle nou ook nog hierdie jongste van my af wegvat en hy kom iets oor, sal julle my in my ouderdom laat sterf van verdriet.’

Genesis 44

Genesis 44:23-34