Genesis 44:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die hoofamptenaar het geantwoord: “Goed en reg! Dit sal wees soos julle sê, maar net die een by wie die beker gekry word, sal my slaaf word. Julle ander sal onskuldig wees.”

Genesis 44

Genesis 44:8-20