Genesis 43:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het Josef haastig padgegee om eenkant te gaan huil, want sy gemoed was vol oor sy broer. Josef is na sy kamer toe en hy het daar gaan huil.

Genesis 43

Genesis 43:21-34