Genesis 43:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Juda het hom geantwoord: “Daardie man het ons nadruklik gewaarsku en vir ons gesê: ‘Julle kom nie weer hier by my sonder julle broer nie!’

Genesis 43

Genesis 43:1-8