Genesis 43:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het geantwoord: “Dit gaan goed met u onderdaan, ons pa. Hy leef nog.”Hulle het weer voor Josef gebuig en hom so geëer.

Genesis 43

Genesis 43:25-34