Genesis 43:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat die amptenaar hulle in Josef se huis ingebring het, het hy vir hulle water gegee, en hulle het hulle voete gewas. Hy het ook hulle donkies voer gegee.

Genesis 43

Genesis 43:19-28