Genesis 42:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josef het opdrag gegee dat die broers se sakke vol koring gemaak moet word en dat elkeen se geld in die sakke teruggesit moet word. Daar moes ook padkos vir hulle gegee word. Alles is so gedoen vir hulle.

Genesis 42

Genesis 42:21-31