Genesis 42:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Ruben vir hulle: “Ek het julle mos gesê julle moet julle nie aan die kind vergryp nie. Maar julle wou nie luister nie, en daarom word sy dood nou op ons gewreek.”

Genesis 42

Genesis 42:19-25