Genesis 42:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het verder vir hulle gesê: “Ek het gehoor daar is graan in Egipte. Gaan soontoe en koop daar vir ons koring dat ons aan die lewe kan bly, anders sterf ons.”

Genesis 42

Genesis 42:1-4