Genesis 42:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

as julle eerlike mense is, moet een van julle in die tronk agterbly. Julle ander moet dan graan wegbring vir julle honger huismense.

Genesis 42

Genesis 42:9-20