Genesis 41:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die môre was die farao onrustig oor die drome. Hy het al die waarsêers van Egipte en ook die raadgewers almal laat roep en vir hulle sy droom vertel. Maar niemand kon dit vir hom uitlê nie.

Genesis 41

Genesis 41:4-12