Genesis 41:55 Afrikaans 1983 (AFR83)

want toe die hongersnood Egipte tref en die mense vir die farao kos vra, het hy vir al die Egiptenaars gesê: “Gaan na Josef toe en doen wat hy sê.”

Genesis 41

Genesis 41:51-57