Genesis 41:48 Afrikaans 1983 (AFR83)

en Josef het al die graan wat daar in hierdie jare in Egipte was, bymekaargebring en in graanskure gebêre: in elke stad is die graan uit die lande van daardie omgewing gebêre.

Genesis 41

Genesis 41:38-56