Genesis 41:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die farao moet dít doen: u moet beamptes vir die hele land aanstel en die land tydens die sewe jaar van oorvloed behoorlik organiseer.

Genesis 41

Genesis 41:29-40