Genesis 41:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dan breek daar sewe jaar hongersnood aan. Die mense sal die voorspoed wat daar in die hele Egipte was, vergeet en die hongersnood sal die land op sy knieë bring.

Genesis 41

Genesis 41:22-36