Genesis 41:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ná hulle kom daar toe sewe ander koeie uit die rivier uit. Hulle was lelik en maer. Ek het nog nooit sulke lelike diere in Egipte gesien nie.

Genesis 41

Genesis 41:10-24