Genesis 41:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die farao het vir Josef gesê: “Ek het 'n droom gehad, maar daar is niemand wat dit kan uitlê nie. Toe het ek van jou gehoor: jy lê 'n droom uit as jy hom hoor.”

Genesis 41

Genesis 41:14-17