Genesis 40:22-23 Afrikaans 1983 (AFR83)

22. maar hy het die hoof van die bakkers laat ophang. Dit alles het gebeur soos Josef vir die twee hulle drome uitgelê het.

23. Maar die hoof van die skinkers het nie aan Josef gedink nie, hy het van Josef vergeet.

Genesis 40