Genesis 40:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Drie dae later was dit die farao se verjaarsdag en hy het al sy amptenare op 'n groot ete onthaal. Daar voor sy amptenare het hy aandag gegee aan die saak van die skinker en die bakker.

Genesis 40

Genesis 40:12-21