Genesis 40:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Oor drie dae sal die farao aan jou aandag gee en jou in jou amp herstel. Jy sal weer vir die farao sy beker aangee soos vroeër toe jy sy skinker was.

Genesis 40

Genesis 40:11-18