Genesis 4:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wag daar nie vir jou blydskap as jy goed doen nie? As jy nie goed doen nie — die sonde wag jou in daarbuite en hy wil jou in sy mag kry. Maar jy moet oor hom heers.”

Genesis 4

Genesis 4:6-13