Genesis 39:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar is niemand wat in hierdie huis meer gesag het as ek nie. Meneer het niks van my teruggehou nie, behalwe vir u, want u is sy vrou. Hoe kan ek so 'n verkeerde ding doen? Ek sal mos teen God sondig!”

Genesis 39

Genesis 39:2-19