Genesis 39:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Josef is na Egipte toe gebring. Potifar, 'n amptenaar van die farao en hoof van die lyfwag, 'n Egiptenaar van geboorte, het vir Josef by die Ismaeliete gekoop wat hom Egipte toe gevat het.

Genesis 39

Genesis 39:1-5