Genesis 38:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die geboorte begin, het een van die twee sy hand uitgesteek en die vroedvrou het dit gegryp en 'n stukkie rooi garing daarom gebind. Sy het gesê: “Hierdie een is eerste.”

Genesis 38

Genesis 38:19-30