Genesis 37:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op 'n keer het Josef gedroom en dit vir sy broers vertel. Daarna was hulle afkeer van hom nog groter.

Genesis 37

Genesis 37:4-11