Genesis 37:35 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al sy kinders het vir Jakob probeer troos, maar hy wou hom nie laat troos nie. Hy het gesê: “Ek sal bly treur oor my seun tot ek by hom in die dood is.”So het Josef se pa bly treur oor hom.

Genesis 37

Genesis 37:31-36