Genesis 37:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

en toe daar van die Midianitiese handelaars verbykom, het die broers vir Josef uit die put uit opgetrek en vir twintig stukke silwer aan die Ismaeliete verkoop en dié het hom Egipte toe gevat.

Genesis 37

Genesis 37:27-31