Genesis 37:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna het hulle gaan sit en eet, en toe hulle weer sien, kom daar 'n klomp Ismaelitiese handelaars uit Gilead aan. Hulle was op pad na Egipte toe en op hulle kamele was daar gom, balsem en hars gelaai.

Genesis 37

Genesis 37:17-28