Genesis 37:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moenie moord pleeg nie. Gooi hom liewer in hierdie put hier in die veld. Moenie sy lewe neem nie.” Ruben het dit gesê sodat hy vir Josef kon red en hom na sy pa toe kon terugstuur.

Genesis 37

Genesis 37:20-30