Genesis 36:29-31 Afrikaans 1983 (AFR83)

29. Die stamhoofde van die Goriete was Lotan, Sobal, Sibon, Ana,

30. Dison, Eser en Disan.Dit is die Goritiese stamhoofde uit hulle families in Seïr.

31. Daar het al konings oor Edom geregeer nog voor daar konings oor Israel geregeer het. Hier volg hulle name.

Genesis 36