Genesis 36:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sibon se seuns was Aja en Ana. Dit is die Ana wat die warmbronne in die woestyn ontdek het terwyl hy sy pa Sibon se donkies opgepas het.

Genesis 36

Genesis 36:17-32