Genesis 35:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het toe al die afgodsbeelde in hulle besit vir Jakob gegee en ook hulle oorringe. Hy het dit onder die groot boom by Sigem begrawe.

Genesis 35

Genesis 35:1-9