Genesis 35:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Terwyl Israel in daardie landstreek gebly het, het Ruben gemeenskap gehad met Bilha, sy pa se slavinvrou. Israel het dit te hore gekom.Jakob het twaalf seuns gehad.

Genesis 35

Genesis 35:15-28