Genesis 35:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jakob-hulle het van Bet-El af getrek na Efrata toe. Hulle was nog 'n ent daarvandaan toe bring Ragel 'n kind in die wêreld. Dit was 'n moeilike geboorte.

Genesis 35

Genesis 35:14-25