Genesis 33:19-20 Afrikaans 1983 (AFR83)

19. Toe koop hy die stuk grond waar sy tent staan, vir honderd geldstukke by die seuns van Gamor, die pa van Sigem.

20. Jakob het daar 'n altaar gebou en dit genoem: Die God van Israel is God.

Genesis 33