Genesis 33:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jakob het gaan tent opslaan by Sukkot en daar het hy vir hom 'n huis gebou. Hy het ook takkrale vir sy vee gemaak, en daarom word die plek Sukkot genoem.

Genesis 33

Genesis 33:12-20