Genesis 33:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Trek u maar vooruit voor my en dan kom ek op my gemak agterna. Ek sal volgens die pas van die vee en van die kinders na u toe kom in Seïr.”

Genesis 33

Genesis 33:7-20